Ons is trots om ons Raad vir 2024 aan te kondig!
Voorsitter: HW Beeken
Ondervoorsitter en bemarking: Andrea Schutte
Lidsake: Jewyk Pretorius
Sosiaal: Hanno Janse van Rensburg
Tesourier: Francois Briers
Sekretaris: Nadia Volschenk
Veekundeprojekte: Izak van der Merwe
Plantwetenskapprojekte: Hano Sliep
Vennootskappe: Henco van der Mescht
Ons wens ons Raad vir 2024 alles van die beste toe! 🪵 Mag hierdie volgende kwartaal ‘n reuse sukses wees.