Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Lamb Champs 2023

@lambchamps 2023 was ‘n reusesukses.

Daar was 100 lammers en 6 bokke op spoeg waarvan die deelnemers soveel kon eet as wat hule wil. Baie geluk aan die top 3 lamspoeg:

1ste plek: Paul van Rooyen

2de plek: Basie van Wyk

3de plek: Leon Struwig

Asook die Bokspoegwenner: Wilem en Megan.

Terwyl almal aan die lamsvleis gesmul het, was daar verskeie kunstenaars, rugby en ‘n kinderspeelarea om oud en jonk te vermaak.

Tuks Landbou het die skaapkop-eetkompetisie aangebied waar mense meegeding het om te sien wie ‘n hele skaapkop die vinnigste kan eet. Baie geluk aan die wenner, Stephan Janse van Vuuren met ‘n indrukwekkende 3 minute en 38 sekondes 💪🤠

Ons sien reeds uit na volgende jaar se Lamb Champs! 🥳

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon