Tuks Landbou Netbal het ’n baie suksesvolle seisoen tot dusver. Ons span bestaan uit byna 40 lede en sluit ’n Senior Meisiespan sowel as ’n Gemengde Span in.
Nie wind of reën kon keer dat Tuks Landbou-studente lekker kuier nie! Die tweede braai vir 2025 het op 24 April plaasgevind en het beslis nie teleurgestel nie.
Tuks Landbou-lede het die geleentheid gekry om die UFC Middelgewigkampioen Dricus du Plessis te ontmoet terwyl hulle hul 2025 Tuks Landbou-hemde ontvang het.