Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Projekte

Tuks Landbou se dames-lede het nou die geleentheid om hierdie seminar van voormalige EFC-vegter, Danella Eliasov, teen ‘n verbeterde prys by te woon – 50% afslag!
Stel jy belang in die veld van dierevoeding en dieregesondheid? Dan wil jy nie die 2-dae virtuele Animal Feed Manufacturers Association (AFMA) simposium misloop 18-19 Oktober nie. Volg die skakel om te registreer.
Daar was elke jaar ‘n Tuks Landbou braai gehou waar lede ‘n kans gekry het om mekaar te leer ken en saam te ontspan na ‘n rowwe week van studies.
Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon