Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Gereelde Vrae

Ons is ’n landbou gedrewe studente organisasie wat daarna streef om vir studente werks- en praktiese ondervinding geleenthede te skep. Ons probeer veral ons lede se lewens en universiteitservaring verryk deur sosiale geleenthede en meningvolle ervarings.

Wiskunde, Wetenskap, Biologie en Engels bo 60% as jaar gemiddeld.

Hier is die skakels na al die nodige inligting op Tuks se webblad:

Besoek asb die blad om aan te sluit as ‘n lid.

  • Huidige studente van enige fakulteit van die Universiteit van Pretoria kan aansluit as ʼn studente lid van Tuks Landbou (Sluit aan as ‘n lid)
  • Enige persoon wat Tuks Landbou wil ondersteun en passievol voel oor landbou kan ʼn alumni lid word (Sluit aan as ‘n Alumni)

Daar is verskeie Tuks Landbou promosie materiaal beskikbaar insluitend hemde vir nie-lede. Hierdie kan gekoop word op die Buffelstoor (besoek winkel)

Nee die studente lede is slegs vir huidige Tuks studente maar Alumni lede is oop vir enige iemand en om enige van ons promosie materiaal te koop is ook beskikbaar vir enige iemand.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon