Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Trekker vir n Boer

‘n Baie opwindende nuwe reeks word in die Landbouweekliks-program op VIA bekendgestel! Trekker vir ‘n begin op die 11de Julie om 18:00 op VIA. Jy wil dit nie misloop nie! Jy sal beslis ‘n paar bekende gesigte op hierdie program sien. Van ons lede was deel van hierdie wonderlike dag, dankie @Case dat julle na ons uitgereik het. 🤩

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon