Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Draai Braai 2024

Augustus 12, 2024

Tuks Landbou se heel eerste Draai Braai was ‘n reusesukses en almal wat daar was, kan sê dat hulle deel was van die geskiedenis wat gemaak is! 🤩

Die aand sou beslis nie so goed uitgedraai het sonder die volgende mense nie:

  • @saai_org wat ons om elke draai ondersteun het
  • @insectec_sa vir ons spoggerige Tuks Landbou-snymesse 😍
  • Almal wat gaan jag het om die spoeg vir ons te borg
  • Elke raadslid en elke paar ekstra hande wat kom help het om hierdie droom te bewaarheid
  • @nyama_catering om die spoeg te vervolmaak en te verseker dat almal goed eet
  • Avima wat hul ondersteuning kom wys het
  • @_capturing_gods_creations_ met ‘n fyn oog wat al die mooi oomblikke vasgevang het

Ons is dankbaar vir almal se bydrae en ons sien uit daarna dat hierdie geleentheid net groter en beter 🙏 word

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon