Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Khalahari Red Veiling 2024

Kalahari Red Nasionale Skou en Veiling 2024 🐐

Weereens was dit ‘n uitsonderlike week vol pret en baie leer! Baie dankie aan almal wat kom help het.

Aan die organiseerders, baie dankie dat julle ons toegelaat het om weer deel daarvan te wees – dit beteken so baie vir ons studente. 👏

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon