Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Lamb Champs 2024

Lamb Champs sal altyd ‘n hoogtepunt van ons jaar wees!

@lambchamps 2024 was ‘n reuse sukses.

Soos elke jaar het Tuks Landbou die skaapkop-eetkompetisie aangebied waar 50 mense meegeding het om te kyk wie ‘n hele skaapkop die vinnigste kan eet.

Baie geluk aan die wenner Doeks Scholtz.

Ons kan nie wag vir Lamb Champs 2025 nie! 🥳

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon