Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Nampo Alfa 2023


Die bekende uitdrukking “Vele hande maak ligte werk”, som díe week perfek op. 🐫🤩

Tuks Landbou, Tuks se Veekunde Finalejaars en Kovsies Agri het saam die bul by die horings gegryp en hierdie week ‘n sukses gemaak.🐂

Hulle het onder andere skoue bygewoon, gehelp om beeste aan te bring, stalletjies beman, skoongemaak en diere gevoer, by die skietbaan gaan draai en die Dinee aand bygewoon.

Tussen die formaliteite was daar hope pret en spanwerk.💪 Dankie @alfa_expo vir hierdie wonderlike geleentheid en leerskool vir ons elkeen wat uitsien om die Landboubedryf te betree.

Dankie @saai_org dat ons met julle kan hande vat en kosbare ervaring kan opdoen. Ons sien uit om hierdie pad verder saam met julle te stap @kovsiesagri ! 🤠

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon