Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Trap vir jou toekoms 🚲

Tuks Landbou het dwarsdeur Vrydagaand, 18-19 Augustus, deelgeneem aan ‘n 12 ure fietstrap uitdaging aangebied deur AfriForum Jeug. AfriForum Jeug het hierdie geleentheid aangebied om instansies die geleentheid te gee om fondse vir hulself in te samel.

Tuks Landbou het algeheel 2e plek behaal, en het eerste plek van die gemengde afdeling (mans en vrouens) behaal en ‘n kontantprys van R5000 gewen van AfriForum Sport af.

Baie dankie aan al die spanlede en borge vir die aand! Dit was ‘n groot sukses. Baie dankie aan @afriforum_jeug vir die ongelooflike geleentheid!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon