‘n Paar finale jaar Plant-en Grondkunde studente was op 15 Maart saam met Tuks Landbou by die Undercover Farming Expo waar hulle meer geleer het van boerdery onder beskutting, biologiese pesbeheer en verbouing van saailinge in weefsel kulture.
Baie dankie aan die organiseerder Suzanne Oosthuizen vir die geleentheid.