Tuks Landbou was die afgelope naweek betrokke by die Buffelsfontein Brandewyn Tens toernooi wat by Harlequins Rugby Club in Pretoria plaasgevind het. Tuks Landbou was die gasheer van ‘n spesiale BBP-area waar ‘n Primarius/Primaria van verskeie koshuise, sowel as ander eregaste ontvang is.
Ons wil baie dankie sĂȘ aan al ons eregaste wat die dag saam met ons geniet het, en ook ‘n spesiale gelukwensing aan Onderstepoort as die toernooi-wenners!
Baie dankie aan Harlequins Rugby Club, Buffelsfontein en Saai wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het! Ook baie dankie aan Pronk vir die heerlike kos wat voorgesit was!