Wees deel van die Tuks Landbou familie:

WRSA Inligtingsdag

Maart 9, 2022

Tuks Landbou het die 3e Maart in Naboomspruit deurgebring, waar WRSA (Wildlife Ranching SA) verskeie kwessies in die wildbedryf bespreek het, soos bulseleksie, teling, sonkragsisteme op plase ens.

Tuks Landbou waardeer die geleentheid om ons kennis oor die wildbedryf uit te brei. Dankie aan WRSA vir die wonderlike geleentheid!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon