Wees deel van die Tuks Landbou familie:

LAMB CHAMPS PRETORIA 2025

7 Augustus 2025

Om te sê dat Lamb Champs Pretoria 2025 ’n sukses was, is ’n groot understatement! Loftus het op 26 Julie 7000 breë glimlagte beleef.

Ons is trots op Tuks Landbou-lid en boer, Wian Swart, wat saam met sy plaas, SSV Suffolks, deelgeneem het. Ons is ongelooflik trots op jou, Wian!