Wees deel van die Tuks Landbou familie:

‘n Bees se Maag

Augustus 24, 2021

‘n Bees word geklassifiseer as ‘n herkouer en het 4 mea naamlik die rumen, reticulum, omasum en abomasum. Die rumen is die eerste en grootste maag. Die kos word in die rumen gestoor na dit die eerste maal gesluk is, daarna word die growwe dele weer opgebring om geherkou te word. Die retikulum ontvang die fyn gemaalde kos vanaf die rumen gemeng met verskeie vloeistowwe en miljoene mikrobes om die energie vry te stel vir absorbsie. Die omasum is die kleinste van die vier mae en funksioneer hoofsaaklik vir absorbsie van vloeistof, natrium en kalium. Die abomasum is die laaste maag en verteer spesifiek proteiene vanaf die voer en die mikrobes

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon