Tuks Landbou het op 24 Maart ons eerste braai vir die jaar gehou! Baie dankie aan Buffelsfontein Brandewyn, Bosveld Charcoal, Saai en Tuks Microbrewery vir al die borge en pryse wat deur die loop van die aand uitgedeel was. Dit was ‘n reuse sukses!!
Moenie weer uitmis op só ‘n braai nie…kom sluit aan en word deel!