Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Bloemendal en Boshoff Bonsmaras se Produksie Veiling & Boeredag 2019

Tuks Landbou het die wonderlike geleentheid gehad om 20 studente na Bloemendal en Boshoff Bonsmaras se produksie veiling en boeredag op die 27ste Augustus 2019 te vat. Daar het ons lede die geleentheid gehad om iets te leer en ondervinding op te doen.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon