Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Brande & Droogte Hulp 2020

Tuks Landbou het boere in nood gehelp tydens die 2020 brande en droogtes. Daar was voer gestuur na boere in Hertzogville wat hul veld tydens die verwoestende brande verloor het. Droogte hulp was ook gegee aan boere in Carnarvon in die Noord-Kaap.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon