Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Groblersdal

Baie dankie aan Bernard du Preez, Dirk Blignaut, Ruan Calitz and Wilken Fourie van Omnia wat die geleentheid moontlik gemaak het.

Die studente het kans gekry om Pakhuise van Schoonbee landgoed en Roslé te sien. Daar was ook n kans om te kyk na Gogo bdy se tamaties waar studente geleer het van kunsmis. Die studente het ook gedraai by Omnia se Groblersdal depot en meer geleer oor hoe hul kunsmis meng. ????

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon