Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Grondhervorming

Tuks Landbou skop die kwartaal af met ‘n praatjie oor Grondhervorming.

Hans Egbert von Arnim van BVVG het vir ons meer vertel oor hoe grondhervorming in Duitsland werk.

Baie dankie aan Dr. Theo de Jager van Saai en Hans Egbert von Arnim vir die baie insiggewende aand.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon