Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Johannesburg Vars Produkte Mark

N paar Tuks Landbou studente (Finale jaar Plant en grondkunde studente) het die geleentheid gehad om die Johannesburg Vars Produkte Mark te toer.

Baie dankie aan Deon van Zyl en Hendrik Eksteen van Grow Fresh Produce Agents vir die geleentheid!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon