Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Old res bierfees

Dit was ‘n lekker geleentheid vir die studente om te kuier en te ontspan na ‘n rowwe week. Die beerpong was ‘n groot treffer en Tuks Landbou het op die ou einde 3 kompetisies gehou waar al 3 die wenners ‘n buffelsfontein geskenkpakkie gewen het.

Dankie aan Old res wat ons genooi het om die dag saam met hulle te geniet! Ons sien uit vir volgende jaar se bierfees. ?

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon