Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Tweede braai

Op die 4de Augustus 2022 het Tuks Landbou hul tweede aansluitings braai gehou. By die aansluiting het ons meer as 100 nuwe lede aangesluit.

Hier het die studente gewys dat beurt krag hulle nie gaan onder kry nie. Toe die krag afgaan het ons die vure aangesteek en lekker gesokkie.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon