Wees deel van die Tuks Landbou familie:

WRSA Safari Fees

Tuks Landbou was deur WRSA genooi om vandag by Castle de Wildt (Nylstroom) deel te neem aan ‘n potjiekos kompetisie.

Dit was ‘n heerlike dag en Tuks Landbou het ‘n bobaas Wildebees-pot voorberei! Daar was ook lekker aktiwiteite soos blomme rangskikking om verskeie mans-spanne se blomme vaardighede uit te daag…
Dankie aan WRSA en Saai vir die geleentheid!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon