Ons is baie opgewonde om die nuwe Tuks Landbou Raad vir 2021/2022 bekend te stel!
Voorsitter: Marlize Grobbelaar
Ondervoorsitter & Bemarking: Anelie Joubert
Sekretaris: Maree van den Berg
Tesourier: Juana Gouws
Projekte: Jean Brink
Sosiaal: Marnus Zaaiman
Ledewerwing: Stefan Corbett
Ons wens hierdie raad baie sterkte toe vir die volgende termyn, en ons glo dat die jaar met julle insette ‘n groot sukses sal wees!