Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Braai

DATUM

18:00 - Donderdag, 02 November 2023

LOKAAL

Bulsaal @Proefplaas

Laaste braai vir 2023!

Beerpong, kole, punch, pap en sous word voorsien. Eie vleis en drankies welkom.

Daar is ook ‘n wilde uitverkoping op ons 2022/2023 hemde en hoedjies vir R100 elk.

Stel jy belang om by te woon?

Volle name(Vereis)
Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon