Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Ons is die hoop vir die boere van môre!
Ons bring boerdery na die student.
'n Toekoms vir die landbougemeenskap.
Ons is die hoop vir die boere van môre!
Ons bring boerdery na die student.
'n Toekoms vir die landbougemeenskap.

Ons is die toekoms.

Tuks Landbou is meer as net ’n organisasie, ons is die hoop op die toekoms en die boere van môre. Ons is ’n dinamiese groep individue wat floreer wanneer hulle saamwerk. Uiteindelik bring ons boerdery na die student en stel hulle bloot aan verskeie aspekte rakende boerdery in Suid-Afrika. Ons verbreed ons kennis en ons studente sin en bou sodoende ’n toekoms vir onsself en die landbougemeenskap.

Wees deel van ons familie.

Ons streef daarna om studente die nodige kontak met die bedryf te gee om prakties te sien waaroor alles gaan bo en behalwe die teorie en universiteitsgebaseerde praktyk.

Wat gebeur by Tuks Landbou?

By Tuks Landbou wil ons u verbind met die nuutste gebeure in die landboubedryf.

Nuutste nuus.

Tuks Landbou
goedere.

Word ’n lid en ontvang jou gratis Tuks Landbou hemp.

Hier binne klop 'n boerehart.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon
Webkoekies is belangrik vir die funksie van 'n webwerf

Hierdie webwerf gebruik koekies wat ons en ons vennote geplaas het om dienste te lewer, inhoud te personaliseer en gebruik te ontleed. Data oor jou gebruik van hierdie webwerf sal met ons vennote vir sosiale media, bemarking en analise gedeel word. Ons vennote kan hierdie data kombineer met ander data wat jou afsonderlik verskaf het of wat afsonderlik deur hulle versamel is. Jy kan meer gedetailleerde inligting vind in ons privaatheidsbeleid.