Wees deel van die Tuks Landbou familie:

120 Tuks Landbou lede vrygelaat op die Nampo 2023 skougronde!

Mei 30, 2023

Vir die Tuks Landboustudente was dit ‘n dag van hernuwing! Te midde van die studentelewe en toetse kon hulle beleef hoe die landbousektor in Suid Afrika floreer.

Hulle kon leer by díe wat alreeds sukses behaal het en het te doen gekry met die organisasies en mense waarna hulle as studente opkyk.

Hulle het spogerig in hul nuwe Tuks Landbou hemde gelyk wat deur Case IH en Obaro geborg is.

Hierdie dag sou nie kon gebeur sonder Graan SA en Case IH wat vir hulle die kaartjies geborg het,

en Elanco en die Universiteit van Pretoria wat vir hulle die busse geborg het nie.

Baie dankie aan al die borge wat hierdie verykkende ondervinding vir ons moontlik gemaak het.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon