Wees deel van die Tuks Landbou familie:

WFO GA

31 Mei 2023

Tuks Landbou se 2023 Voorsitter, Stefan Corbett, was deur Saai genooi om die World Farmers Organisation (WFO) se GA by te woon van 21-24 Mei te Sun City. Die tema van die kongres was: “Investing in Farmers’ Solutions for Resilient Food Systems with a Positive Impact on Nature”.