Wees deel van die Tuks Landbou familie:

NASIONALE BORAN VEILING

7 Augustus 2025

Tuks Landbou het met trots Boran SA se Nasionale Boran Veiling op 12 Julie by die Afridome in Parys ondersteun. Dit was ‘n plesier om wêreldklas genetika en passievolle telers aan die werk te sien.

Baie dankie aan Silverlakes Farm Hotel vir die borg van ons vervoer na Parys en terug huistoe!