Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Aansluitings geleentheid by Universiteitsoord

Januarie 30, 2023

Vroeg in 2023 het ons ‘n paar ouers geruste harte gegee toe ons by die eerstejaarskamp van die Universiteits oord was. Ons het trots aan die ouers verduidelik dat hulle kinders ‘n veilige heenkoms by Tuks Landbou het. Daar was hoop en opwinding geskep vir die onsekere eerstejaars en hulle het daar al begin uitsien na ‘n jaar vol van landbou en sosiale aktiwiteite. Dit was ook ‘n aansluitings geleentheid vir einge lede om deel te word van ons!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon