Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Raadskamp

Februarie 9, 2023

Op die 6de Februarie het die Tusk Landbou raadslede vertrek na ATKV Klein Kariba. Op die avontuur het die raadslede mekaar beter leer ken sodat hulle puik kan saamwerk. Daar was koppe bymekaargesit oor beplanning en idees oor 2023 se landbou jaar. Fyn beplanning oor alle projekte, sosiale byeenkomste en ledesake het plaasgevind. ‘n Besigheidsplan vir die volle jaar was opgetel. So tussen al die harde werk van die raadslede, het hulle darem so nou en dan gaan afkoel in die swembad.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon