Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Betsie Prakties

Mei 19, 2022

Die 3de jaar Veekunde studente het die 8e April hulle eerste kunsmatige inseminasie (KI) prakties by die Universiteit van Pretoria se proefplaas gehad.
Elkeen van die studente oefen eers op die “Betsies” voor hulle die geleentheid kry om op die proefplaas se beeste te KI.
Betsie is ‘n plastiese replika van ‘n koei se voorplantingskanaal wat vir opvoedkundige doeleindes aangewend word.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon