Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Mediaverklaring Tuks Landbou Loodsing

Die nuwe Tuks Landbou is op 25 Augustus amptelik in Pretoria bekendgestel. Tuks Landbou word herstruktureer, herposisioneer en gee splinternuwe inhoud aan sy lede en alumni, wat in sy aktiwiteite en program weerspieël sal word. Boonop word Tuks Landbou nou in sy nuwe formaat ’n vennoot van die familieboernetwerk Saai. Tuks Landbou is ’n studenteorganisasie […]