Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Dewfresh

April 21, 2023

Tuks Landbou het 20 Mei 2023 saam met die Finale jaar veekunde studente by Dewfresh se fabriek in Leandra gaan kuier. Melk-kunde is een van die finale jaar vakke en die uitstappie het die studente mooi gewys hoe word die melk geprosesseer en verpak.

Saai is een van die Finale jaar Veekunde borge en die hele uitstappie is saam gebring deur Die Melkfest! Baie dankie aan Brendan John en sy span, ons sien vreeslik baie uit na die fees!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon