Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Tuks Landbou se Eerste Braai 2023

Maart 10, 2023

Tuks Landbou se eerste braai was ‘n reuse sukses! Op die 9de Maart het Tuks Landbou hulle eerste aansluitings braai gehad, daar was lekker gekuier, gebraai en gedans, heel aand lank. Tuks Landbou het Devilspeak verversings verkoop asook die bekende Tuks Landbou punch in ons Jojo tenk! Heerlike krimmelpap en tamatie en uie sous was besikbaar vir elkeen om te geniet. Die daansbaan in die Bull saal op die proef plaas het behoorlik gekook want die klomp lanbou-liefhebbers KAN dans!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon