Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Kalahari Red genootskap veiling!

Februarie 26, 2023

Tuks Lanbou lede het vanjaar weer trots hul poste ingeneem by die Kalahari Red genootskap skou en veiling. Gedurende die skou week het groepe Tuks Landbou lede gehelp met die hantering en skou van die bokke. Die lede het baie geleer van die skou van bokke, ‘n stoet veiling en die keuringsprosse van die pragtige Kalahari red bokke. Die ervaaring was waardevol en Tuks Lanbou sien alklaar uit na 2024 se skou en veiling!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon