Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Saai Verteenwoordigersdag

Oktober 5, 2022

Op die 25ste Augustus 2022 word die nuwe Tuks Landbou  ’n jaar oud en kyk ons terug na die sukses wat bereik is deur die jaar. Vir die eerste keer van Tuks Landbou se bestaan af sluit ons meer as 500 lede aan. Vir die eerste keer vat ons so baie studente Nampo toe end it is ook die eerste keer wat Tuks Landbou ’n vroue voorsitter het wat leiding neem asook ’n vroue ondervoorsitter. Dit was net gepas dat die dag gevuur word saam met Saai by die verteenwoordigersdag waar daar baie landbou kwessies bespreek is en baie planne gemaak is om te kyk hoe ons landbou in die toekoms verder kan bevorder.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon