Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Tuks Landbou Vellies!

Junie 16, 2022

Tuks Landbou Vellies!
Van beeste dip, tot kuier op die strip!

Ons is baie trots om bekend te stel: Tuks Landbou Vellies!

Hierdie vellies is nie net enige vellies nie, maar is geskik vir die moeilikste boerdery-omstandighede, tot die harde dansvloere van die Strip!

Laat ons saam dans in ons Tuks Landbou vellies by die volgende braai – kry jou Tuks Landbou Vellies nou op Vellie Boutique teen 10% Afslag deur die kode: SAAI te gebruik.

Baie dankie aan Vellie Boutique vir die wonderlike vellies!

Ook dankie aan Doringdraad Produksies vir die uitstekende video!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon