Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Kalahari Red Skou & Veiling

Maart 8, 2022

Tuks Landbou het van 22-25 Februarie saam met Kalahari Reds SA by hul 2022 skou deurgebring waar ons lede praktiese ondervinding opgedoen het i.v.m. diere skou. Ons het gehelp met semen toetse, dragtigheidstoetse en skou. Na die skou het ons geleer hoe om die bokke uit te keur vir die veiling wat op 26 Februarie plaasvind by die Fire and Wine Arena. Ons waardeer die geleentheid geweldig, en ons sien uit om weer saam met Kalahari Reds SA te werk!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon