Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Agri All Africa Gholfdag

Maart 8, 2022

Tuks Landbou het op 17 Februarie ‘n gholfdag bygewoon, aangebied deur Agri All Africa, waar geld ingesamel is vir die President Kruger Kinderhuis Pretoria. Die dag was ‘n yslike sukses, en Tuks Landbou-lid Philip Luthje het ook die prys vir die verste dryf van die dag ontvang! Baie dankie en baie geluk aan Agri All Africa met julle inisiatief en toewyding met hierdie projek.

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon