Wees deel van die Tuks Landbou familie:

CASE Inligtingsdag

Maart 8, 2022

Tuks Landbou het op 17 Februarie in Dullstroom saam met Case IH SA ‘n paneelbespreking bygewoon oor hoe die wetenskap en tegnologie in die landbou-bedryf gevorder het. Ons het ook gesien hoe boere dwarsoor die land deelgeneem het aan die bespreking deur hul vrae wat aan die paneel gerig was. Baie dankie aan Case IH SA vir die ongelooflike geleentheid en julle gasvryheid!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon