Wees deel van die Tuks Landbou familie:

Drakensberger Genootskap Boeredag

Maart 8, 2022

Die Oos-Transvaal Drakensberger Klub (OTDK) het 4 van Tuks Landbou se lede genooi om hul boeredag by te woon in Wakkerstroom.
Daar was sprekers wat uitgebrei het oor epigenetika, hoe beesvleisbestuur winsgewendheid beïnvloed, asook hoe veelading, lae onderhoud en vrugbaarheid jou wins beinvloed. Daarna was daar prakties gesien hoe om die beste diere uit jou kudde te identifiseer.

Baie dankie aan Drakensberger SA & Pikkie Uys. Dit was ‘n groot voorreg en ons sien uit na alles wat ons in die toekoms saam met julle gaan aanpak!

Sluit aan by ons nuusbrief:

Adres:
Shop 21, Greenlyn Village Centre,
70 Thomas Edison Street,
Menlopark, South Africa,
0081

Tuks Landbou word geborg deur by Saai.
www.saai.org

Tuks Landbou word geborg deur:

Community-verified icon