Tuks Landbou het die wonderlike geleentheid gehad om oor twee dae 140 lede na Nampo Oesdag 2025 te neem. Hier het lede die kans gekry om met toonaangewende maatskappye in die landboubedryf te skakel en met kundiges in die sektor te netwerk.
Baie dankie aan die volgende borge wat hierdie ongelooflike geleentheid vir ons moontlik gemaak het:
- Epol South Africa en Grain SA vir ons kaartjieborgskap.
- Syngenta SA en Buffelsfontein Bees Boerdery vir die versorging van ons middagete.
- Case IH South Africa vir die hartlike verwelkoming by Nampo Oesdag.
- En aan Saai, wat alles moontlik gemaak het!
Jy kan al ons 2025 Nampo Oesdag-inhoud op ons sosiale media platforms besigtig:
📸 Instagram: https://www.instagram.com/tukslandbou?igsh=NHRocHYwZ2pzaG1v&utm_source=qr
📘 Facebook: https://www.facebook.com/share/1PK3cNPDgX/?mibextid=wwXIfr

